Welkom!
Baie welkom by die Eljada Huis se eie webblad.
Soos gesien kan word, is die Webblad nog besig om vorm aan te neem. Snuffel gerus rond en hou die stadige groei proses vanuit die verte dop.

TV blootstelling
Kyk gerus op kanaal 144 of 145 Geloof, Hoop en Liefde
Groente verwerking
Die Eljada Huis verwerk groente! Laai gerus die bestelvorm af deur op die skakel hieronder te klik.
Die Eljada Huis se projek waar ons groente verwerk is onlangs as Solidariteit se Helpende Hand se Projek van die Jaar aangewys.

Ander projekte
Nuusbriewe
Laai gerus enige van ons vorige nuusbriewe af. Gebruik die skakel hieronder of klik hier.
Indien u dit sou verkies om telkens die nuusbrief per epos te ontvang, vul gerus die onderstaande vorm in en ons sal u op ons eposlys plaas.